Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Wynie: My Bloed is Blou

    Author: Strydom, Wynie
    ISBN: 9781770227705
    Format: Paperback
    Wynie Strydom was jare lank ’n onmiddellik herkenbare figuur op die kantlyn van elke Blou Bullewedstryd, plaaslik en in die buiteland.
    R39,00
    R220,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Wynie Strydom was jare lank ’n onmiddellik herkenbare figuur op die kantlyn van elke Blou Bullewedstryd, plaaslik en in die buiteland.

    As die Blou Bulle se spanbestuurder het hy oor 17 veelbewoë jare heen die hoogte- en laagtepunte en die suksesse en mislukkings van sy gunstelingspan beleef. In hierdie boek vat Wynie Strydom en sy medeskrywer, Alita Steenkamp, die leser op sy lewenspad wat maar altyd met rugby vervleg was.

    Dit is onontbeerlik vir alle rugbyliefhebbers, ongeag watter span hulle ondersteun.

    Products specifications
    ISBN13 9781770227705
    Sub-Title My bloed is blou
    Contributor Strydom, Wynie
    Contributor Steenkamp, Alita
    Language Afrikaans
    Format Paperback
    Height 234
    Width 153
    Weight 410
    Imprint Zebra Press
    Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
    Distributor Booksite Afrika
    Publication Date 20150401
    Author Biography Alita Steenkamp is 'n ervare vryskutjoernalis wat spesialiseer in profiele van bekendes. In 2009 was sy 'n medeskrywer van Hestrie Cloete-Els se outobiografie, My pyn, my glorie, en in 2010 het sy Mathys Roets se inspirerende lewensverhaal in Steeds Mathys vertel. In 2012 volg Loui Fish se lewensverhaal, Onsinkbaar, uit Alita se pen en in 2013 die lewensverhaal van Veronica van Vollenhoven, Veronica: Die kleur van liefde. Benewens skryf is rugby een van haar groot liefdes. "Sedert Wynie Strydom in 1992 heeltyds by die Blou Bulle rugbyunie begin werk het, het hy ikoniese status op Loftus Versfeld verwerf as die man met die rooi snor, poenskop, donkerblou baadjie, altyd op die punt van sy stoel en die eerste een wat opspring wanneer die Bulle 'n drie druk," skryf Marco Botha in Beeld van 6 Maart 2013. Wynie Strydom het met die uitsonderlike manier waarop hy sy taak as die Bulle se spanbestuurder verrig het, behoorlik sy stempel afgedruk op Suid-Afrikaanse rugby. Aan die einde van 2013 het Wynie afgetree en sedertdien kry jy hom die meeste van die tyd op die gholfbaan, altyd besig om te kompeteer.