Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Vakansies

    Author: Pearson
    ISBN: 9781775785347
    Format: paperback
    Vakansies is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling.
    R60,00
    R70,00
    Dispatched within 7-10 working days.

    Vakansies is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 3, Voluit vorentoe, is vir kinders wat gereed is om kort paragrawe aan te durf. Hulle sal die leidrade in die illustrasies en hul kennis van woordeskat en taal moet inspan. Vlak 3 bestaan uit vier boekies - Pret met klere; Kom ons speel; Vakansies en Abrakadabra!, wat elke vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories bevat. Wanneer kinders die paragrawe in die boekies kan lees, is hulle gereed om die avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters op Vlak 4 mee te maak.

    Products specifications
    ISBN13 9781775785347
    Series Slimkoppe Lees!
    Contributor Pearson
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Height 210
    Width 210
    Weight 150
    Imprint Pearson Education South Africa
    Publisher Pearson Education South Africa
    Publication Date 2013-05-10
    Short Description Vakansies Pearson Pearson Education South Africa 9781775785347