Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Suid-Afrika vir Suid-Afrikaners

    ISBN: 9781770265219
    Format: paperback
    Hierdie land van ons is groot – daarom is Suid-Afrikaners gewoond om lang afstande te reis om van A tot B te kom. Hierdie boek se doel is dus om die reis hierdie afstande so interessant as moontlik te maak.
    R250,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Hierdie land van ons is groot – daarom is Suid-Afrikaners gewoond om lang afstande te reis om van A tot B te kom. Hierdie boek se doel is dus om die reis hierdie afstande so interessant as moontlik te maak. In Suid-Afrika vir Suid-Afrikaners deurkruis 23 roetes van verskillende afstande oor die hele land, baie van hulle op nasionale of provinsiale paaie. Daar is baie om te verken oor ons nege provinsies, en die groot lug, onbeperkte uitsigte en ure van sonskyn, het ons verander in ‘n buitelug-gefokus, aktiwiteit gedrewe nasie. Elke provinsie verskil radikaal in terme van biome, landskap en klimaat en dit spoor reisigers aan om ‘n reis stadiger aan te pak en pret te he met jou gesin padlangs. Tog is die reis nooit uitsluitlik oor die bestemming nie. Die doel van hierdie boek is nie net om te fokus op die belangrikste toeriste-aantreklikhede wat so bekend aan Suid-Afrikaners is nie, maar eerder om weg te draai van swaar vasgetrapte besoeker paaie, om te delf in die minder bekende, meer ongewone aktiwiteite. Van stap, bergfietsry en wild bestudeer tot visvang en rondslenter om die strand, hierdie boek het ‘n paar nuwe verrassings. Reisigers word ook genooi om weier te verken as net die gewoonlik oninspirerende hoofpad wat deur die klein plattelandse dorpies sny. Van prettige plaasstalletjies, ‘n klein dorpie museums en monumente tot slagveldbesoeke, kulturele persele en interessante munisipale parke, ons het hulle gedek. Jy kan selfs ‘n paar dinge leer wat jy nooit geweet het oor jou eie land nie …

    Products specifications
    ISBN13 9781770265219
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Imprint Map Studio
    Publisher Map Studio
    Publication Date 2014-10-01