Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Religious Kids Books


    View as Grid List
    Display per page

    Die kinderbybel

    R270,00

    My prinses-Bybel

    R162,00

    My Jesus-storiebybel

    R135,00 R139,95
    Op soek na 'n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-storiebybel is 'n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.

    Jona en die vis

    R81,00
    Jona en die vis is Æn opwindende saamdra-Bybelstorieboekie met pragtige illustrasies deur Gill Guile. Die verhaaltjie is eenvoudig oorvertel en is ge¡baseer op die verhaal van Jona (Jona 1-4).

    Die Bybel in 366 dae vir meisies

    R180,00
    Seuns en dogters tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns en Die Bybel in 366 dae vir meisies se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwereld en uitdagings van hierdie seuns en dogters.

    Evangelie-liedere

    R117,00
    Hierdie bundel is gevul met liedere vir elke omstandigheid en geleenteheid.

    My skatkis-Bybeltjie

    R153,00
    My skatkis-Bybeltjie is Æn uitstekende bekendstelling aan God se wonderlike wereld vir kleuters. My skatkis-Bybeltjie bestaan uit 8 stories uit die Ou Testament en 12 stories en gelykenisse uit die Nuwe Testament.

    'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders

    R162,00 R179,95
    Dave Strehler bied met 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel û vir kinders Æn Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Die boek sal kinders help om sin te maak van die By¡bel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante manie¡re te wys om dinge oor die Bybel te leer.

    My Lullabybel

    R207,00
    Die 24 pragtige wiegeliedjies in Alette-Johanni se Mu lullabybel is ideaal vir ouer en kind vir daardie koester-oomblikke voor slaaptyd. Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese wiegeliedjies voorlees om hulle aan die slaap te sus.

    Jesus maak die storm stil

    R81,00 R89,94
    Jesus maak die storm stil word eenvoudig oorvertel en pragtige ge­ïllustreer deur Gill Guile. Die verhaaltjie is gebaseer op die Nuwe-Testamen­tiese vertalling van Jesus se wonderwerk (Markus 4). Die boekie het 4 legkaarte met 16 stuk­kies elk. Kleingoed se vingertjies sal sinvol besig wees terwyl die storie van Jesus se wonder­werke voor hulle oë ontvou met ure se opvoedkundige pret. Kinders sal die kleurvolle, vrolike illustrasies geniet en die stewige handvatseltjie is perfek om die boekies oral saam te vat

    My groot soek en vind bybel stories uit die Nuwe Testament

    R117,00 R129,94
    Die 5 stories in My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Nuwe Testament word oorvertel in maklik verstaanbare taal en is gevul met dosyne karakters, diere en voorwerpe vir kinders om te soek. Sleutelitems om voor te soek word gelys op die groot flappe wat kinders kan oopmaak waar daar ook ekstra soek-aktiwiteite voorkom.

    Kinders van die Bybel

    R126,00

    101 avonture saam met God

    R135,00 R149,95