Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Mooi met weggooi

    ISBN: 9780799351958
    Format: paperback
    Mooi met weggooi is 'n voortvloeisel uit die sukses en terugvoer van die 'groen' insetsel op die KykNET-program, Droomhuis.
    R59,00
    R169,99
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Mooi met weggooi is 'n voortvloeisel uit die sukses en terugvoer van die 'groen' insetsel op die KykNET-program, Droomhuis. Die aanbieder en skrywer, Karen Adendorff, bied 25 maklike dekorprojekte aan wat ses van die Droomhuis-projekte insluit. Die projekte is maklik, vinnig en, natuurlik, bekostigbaar! Die fokus is ook op dekor en bykomstighede wat jy elke dag kan bewonder en geniet. Word geinspireer met Mooi met weggooi en transformeer jou eie weggooigoed in mooigoed.

    Products specifications
    ISBN13 9780799351958
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Imprint LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
    Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
    Publication Date 2012-06-01
    Short Description Mooi met weggooi 9780799351958