Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Memoirs & Biographies


    View as Grid List
    Display per page

    Jan Smuts: Afrikaner sonder grense

    R213,00 R250,00
    Jan Christiaan Smuts was Æn soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans skynbaar Æn leierskapsvakuum. In Afrikaner sonder grense voer Richard Steyn aan dat ons hierdie indrukwekkende kryger-staatsman se lewe en denke moet herbesoek.

    Charlize: Ek leef my droom

    R49,00 R360,00
    In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan 'n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van Æn plot op Putfontein tot die panteon van sterre. Dat Charlize Theron beeldskoon is, het gehelp. Maar iets besonders is in haar raakgesien.

    'n Vurk in die pad

    R441,00 R490,00
    Hierdie memoir is, soos Andre Brink dit self stel, 'n reaksie op "'n behoefte à om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak hetà"

    Franse briewe

    R39,00 R275,00
    Tuimel jou hart nog nadat Marita van der Vyver jou met haar boek Die hart van ons huis aan haar lewe in Provence bekend gestel het? Hou dan asem op, want met Franse briewe nooi sy lesers nog 'n keer oor haar drumpel.

    'n Vrou gaan dokter toe

    R49,00 R242,50
    Stijn en Carmen het alles - hulle is jonk, ryk, mooi, vervuld in loopbaan en liefde en het 'n pragtige jong dogtertjie. As yuppies in kosmopolitiese Amsterdam is die wereld hul speelplek. Dan kry Carmen kanker. Terwyl sy optimisties die chemoterapie en bestraling ondergaan, ontvlug Stijn deur affairs en partytjies.

    Op 'n galop na Buckingham-Paleis

    R39,00 R245,00
    Die subtitel, Vertellings van 'n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop . . . Juis hierin le 'n volgehoue spanningslyn.

    Koos Meyer: Lag-lag 'n legende

    R39,00 R210,00
    Koos Meyer is 'n legende. Op laerskool reeds was hy 'n entrepreneur met die aardigste geldmaakplanne. As nie-studerende student op Stellenbosch het hy roem verwerf as poetsbakker en kansvatter.

    As die stroom jou vat

    R49,00 R207,50
    Na haar pa se selfmoord beloof Jeanne Els haarself dat sy nooit so iets sal doen nie. Jare later word sy self deur die stroom meegesleur. Sy sluk 'n oordosis voorgeskrewe pille terwyl haar kinders elders in die huis doenig is en haar man Carte Blanche kyk...

    Se weer?

    R39,00 R167,50
    Hoe sal ons 2011 onthou? Wat het Julius Malema en Steve Hofmeyr nou weer kwytgeraak? En wat het mense te se gehad oor Kate en William se troue, wat nog te se van Zuma se jongste bruid?

    A veil of footsteps

    R59,00 R290,00
    The main character and narrator, takes the reader on a journey, on many journeys, through his own history and the places where he lives and works and regularly visits. Memories and impressions of real events are alternated by surrealistic fantasies, dreamlike sequences, philosophical thoughts, fictions.

    Tydbom

    R39,00 R232,50
    Op 16 verlaat Johan Marais die skool om by die polisie aan te sluit. Op 'n vroee ouderdom word hy reeds blootgestel aan geweld, lyke en 'n rits polisievergrype. Maar as avontuurlustige jong man sluit hy in die laat sewentigerjare by Koevoet aan op soek na meer aksie.

    Lugkasteel

    R193,00 R220,00
    In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op 'n vliegtuig geklim het om in Engeland 'n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal. Vir 'n hellejaar (ook met heelwat hemelse oomblikke!) word sy Granny se hoeder. Maar genoeg is selde genoeg.

    Met 'n diepe verlange

    R29,00 R145,00
    Catherine Willemse se diepe verlange was om vir die wat na haar kom 'n geskiedenis na te laat. Sy is gebore uit die derde geslag vrygemaakte slawe.

    Victor

    R49,00 R220,00
    Een Wereldbeker, 'n reeks-oorwinning oor die Britse en Ierse Leeus, twee Drienasiestitels, drie Super Rugby-trofee en drie Curriebekers...Dit is een man se buitengewone prestasies in 'n loopbaan wat oor 16 ongelooflike jare gestrek het.

    Errol Tobias: Suiwer goud

    R170,00 R200,00
    Errol Tobias se verkiesing tot Springbok was onmiddellik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok rugbyspeler û te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid.

    Geheime revolusie

    R225,00 R285,00
    In die duistere wereld van spioene geld die gewone reels nie en is alles geoorloof in die naam van landsveiligheid û selfs om met die staat se vyand no. 1 te praat. Dit is presies wat Niel Barnard in die laat 1980Æs as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het.