Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Kruie joernaal

    ISBN: 9781775840640
    Format: hardback
    Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan haar beroep grootliks gekenmerk word.
    R39,00
    R100,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan haar beroep grootliks gekenmerk word. Die gelinieerde bladsye lok jou uit om ’n joernaal te hou, notas te maak, en dies meer, en is liggies versier met klein tekeninkies, vinnige resepte en interessante wenke oor blomme en hul eienskappe.

    Products specifications
    ISBN13 9781775840640
    Contributor Roberts, Margaret
    Language Afrikaans
    Format hardback
    Imprint Struik Publishers (Pty) Ltd
    Publisher Struik Nature
    Publication Date 2014-02-01
    Short Description Kruie joernaal Struik Nature 9781775840640
    Author Biography Margaret Roberts het ’n fassinerende loopbaan in die wereld van gesondheidsleer en tuinmaak geskep. Sy wy haarself aan alle natuurlike dinge wat ’n mens kan opkikker, gesond maak en inspireer, hetsy die skepping van tuine, onderrig oor die wonder van kruie of die kweek van ’n wye verskeidenheid medisinale en voedsame plante by haar kruiesentrum. Sy het reeds verskeie boeke en tientalle artikels oor kruie, gesondheid en tuinmaak gepubliseer en is ook bekend vir haar televisie-aanbiedings en radiopraatjies.