Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Kleure en klere vir 'n slanker jy

    Author: Henshaw, Pat
    ISBN: 9780798155250
    Format: paperback
    'n Stylgids van die kenners agter die internasionale topverkoper Colour Me Beautiful-reeks. Kleure en klere vir 'n slanker jy is 'n omvattende gids tot die kuns van mooilyk. Dit lei die lesers deur 'n proses. Eers word jy gewys hoe om jou ligaamstipe en figuursprobleme te identifiseer.
    R29,00
    R275,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    'n Stylgids van die kenners agter die internasionale topverkoper Colour Me Beautiful-reeks. Kleure en klere vir 'n slanker jy is 'n omvattende gids tot die kuns van mooilyk. Dit lei die lesers deur 'n proses. Eers word jy gewys hoe om jou ligaamstipe en figuursprobleme te identifiseer. Dan verduidelik die kenners hoe verskillende materiale, style en kleure jou slanker kan laat voel en lyk. Foto's van 'n reeks modelle met verskillende liggaamsboue en kleurtipes demonstreer hoe die verskillende wenke werk. Vind uit watter kleure en klere jou die beste pas, en hoe om elke aspek van jou uitrusting te gebruik om die regte indruk te skep – van die onderklere wat werk vir jou liggaamsbou, tot die grimering, jou geheime wapen. Elke vrou wil graag weet wat in die boek verklap word.

    Products specifications
    ISBN13 9780798155250
    Contributor Henshaw, Pat
    Contributor Henderson, Veronique
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Imprint Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publication Date 2011-08-15
    Short Description Kleure en klere vir 'n slanker jy Henderson, Veronique; Henshaw, Pat 9780798155250