Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Immergroen

    Author: Pepler, Dave
    ISBN: 9780798150934
    Format: paperback
    Immergroen ontsluit die wondere en geheime van die plantwêreld in woorde en beelde. Dave Pepler se oupa, Boy le Roux, het hom reeds kleintyd in 'n kruiwa saamgestoot veld toe. In die titel deel Pepler sy diep liefde vir plante van sy kinderjare tot nou.
    R89,00
    R382,50
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Immergroen ontsluit die wondere en geheime van die plantwêreld in woorde en beelde. Dave Pepler se oupa, Boy le Roux, het hom reeds kleintyd in 'n kruiwa saamgestoot veld toe. In die titel deel Pepler sy diep liefde vir plante van sy kinderjare tot nou. Hy vertel stories uit sy eie verlede, maar bring ook die kunste, ons land se geskiedenis en die wetenskap by. Die boeiende versameling oor 25 plante laat die leser met 'n sin van verwondering. Van die essays het in Visi verskyn, terwyl amper die helfte spesiaal vir die titel geskryf is. Daarmee saam is daar ook praktiese wenke oor hoe om elke plantsoort in jou eie tuin te verbou.

    Products specifications
    ISBN13 9780798150934
    Contributor Pepler, Dave
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Imprint Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publication Date 2009-10-03
    Short Description Immergroen Pepler, Dave 9780798150934