Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Huise wat jou sak pas

    ISBN: 9780624046561
    Format: paperback
    Hierdie titel is die belangrikste stuk praktiese gereedskap vir enigiemand wat wil bou, aanbou, ombou, opknap, restoureer, regmaak of oopbreek – of selfs net 'n erf wil koop.
    R99,00
    R297,50
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Hierdie titel is die belangrikste stuk praktiese gereedskap vir enigiemand wat wil bou, aanbou, ombou, opknap, restoureer, regmaak of oopbreek – of selfs net 'n erf wil koop. Huise wat jou sak pas help met: behoeftes, leefstyl, voorkeure en toekomsplanne duidelik uiteen te sit; 'n erf te koop (sonder om in die magdom slaggate te trap); ingewikkelde bouregulasies en boutoestemming onder die knie te kry; eiendomstransaksies en -kontrakte en verbandlenings en -makelaars beter te verstaan; begroting en geldsake met 'n ysterhand te beheer; saam met ’n argitek, argitekstegnoloog of boutekenaar ’n droomhuis te ontwerp; die regte boukontrakteur en projekbestuurder aan te stel (of ’n bouprojek self aan te pak); die beste boumateriale en afwerkings vir vloere, mure, deure, vensters, dakke, plafonne en beligting te kies.

    Products specifications
    ISBN13 9780624046561
    Contributor le Roux, Frieda
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Imprint Tafelberg Publishers Ltd
    Publisher Tafelberg Publishers Ltd
    Publication Date 2008-07-20
    Short Description Huise wat jou sak pas le Roux, Frieda 9780624046561