Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Planting & Growing Books


    View as Grid List
    Display per page

    Knolle, bolle en tuinkaperjolle

    R60,00 R220,00
    Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir die eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine. Hulle sal leer hoe om 'n tuin uit te le, die soorte grond en hoe om grond voor te berei, plant en saai, snoei en oes van hulle eie gesonde groente, slaai en kruie.

    Immergroen

    R20,00 R382,50
    Immergroen ontsluit die wondere en geheime van die plantwΩreld in woorde en beelde. Dave Pepler se oupa, Boy le Roux, het hom reeds kleintyd in 'n kruiwa saamgestoot veld toe. In die titel deel Pepler sy diep liefde vir plante van sy kinderjare tot nou.

    Kruie joernaal

    R39,00 R100,00
    Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan haar beroep grootliks gekenmerk word.

    Groente van tuin tot tafel

    R152,00 R190,00
    Groente van tuin tot tafel leer jou hoe om jou eie groente te kweek en sorg sodoende dat jy op Æn gereelde basis groente tot jou beskikking het. Kies uit die lys van groente watter groentesoort jy wil plant en volg die riglyne om jou eie groente te kweek.