Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    General Cookery


    View as Grid List
    Display per page

    Hoendergeregte

    R30,00 R49,99
    Op soek na inspirasie vir heerlike gesinskos wat iets nuuts en anders is? Die reeks lekker & vinnig is net die antwoord... Smaaklike resepte met bestanddele wat reeds in die koskas is of geredelik beskikbaar is by die meeste supermarkte. Ontdek nuwerwetse kombinasies en interessante smake wat gou familiegunstelinge sal word.

    Sababa

    R240,00
    Sababa is all about uncomplicated and wholesome food with a Middle Eastern and Mediterranean influence. Food is prepared fresh daily in the Sababa kitchens by sisters Tal and Nirit, and a group of dedicated and passionate chefs who love to cook and "live" food.

    Kos uit die tuin

    R89,00 R290,00
    Kos uit dieTuin is 'n versameling van 100 resepte met groente of vrugte as een van die hoofbestanddele. Dis maklik en bekostigbaar, en die lekkerte is dat jy die groente en vrugte in jou eie agterplaas kan plant.

    Spys en drank

    R99,00
    Spys en drank bied 'n helder etenstydbeeld uit 'n belangrike tydperk in ons geskiedenis van 1652 tot aan die einde van die 18de eeu. Die publikasie behandel outydse resepte in alledaagse taal en die inhoudsmate van die bestanddele in eietydse begrippe met behoud van die oorspronklike karakter en kenmerkende aroma daarvan.

    Innovative

    R99,00
    Shanaaz Parker, well-known local chef and Contributing Food Editor for Muslim Views newspaper, is the author of numerous recipe books, cooking syllabi, recipe features and newsletters. She is a highly regarded food critic as well as an informative radio presenter.

    A cook's compendium

    R79,00
    This is an indispensable compendium of technical know-how for the home cook which shows not only HOW to cook, but why cooking works. If you really understand whatÆs going on inside the oven or a griddle pan, you will feel a lot more in control of your cooking!

    'n Mondvol lekker

    R99,00
    'n Bordjie eetgoed - propvol watertand-gereggies - is eie aan ons Suid-Afrikaanse kultuur. En hierdie versameling resepte vir klein happies is so veelsydig dat daar iets sal wees om enige tyd van die dag of nag voor te sit.

    Kruie van tuin tot tafel

    R79,00
    Jy kan leer om jou eie kruie te kweek en sodoende sorg dat jy nie duur betaal vir kruie nie en ook op 'n gereelde basis kruie tot jou beskikking het. Die titel wys jou hoe om kruie te verbou en te oes.

    The real meal revolution: Raising superheroes

    R220,00
    Raising Superheroes, the follow-up title to The Real Meal Revolution, is a ôreal foodö cookbook that provides parents with the right dietary and nutritional advice and recipes to raise the healthiest, brightest kids possible.

    Cooking in the photographerÆs house

    R225,00
    Join us for a meal at the photographers home. It will be a long meal filled with reflection and laughter and is a visual journey of their travels, life style and surroundings.

    Proe die lekker

    R89,00
    Die pragboek met asemrowende foto's is vir almal wat wil leer kook of reeds lekker kan kook. Met Proe die lekker, nooi Barbara Joubert almal saam op 'n smaakreis deur haar koswereld.

    The Cape Malay Cookbook

    R129,00
    This book on traditional æMalayÆ cooking is an important contribution to the preservation of this countryÆs culinary tradition.

    Potjiekos en potpraatjies

    R149,00
    Dine van Zyl bied jou 'n opwindende, splinternuwe boek oor potjiekos. Maak nuwe resepte, uniek en heerlik, en ook tradisionele potjies, beter as wat jy ooit geproe het. Geniet die humoristiese stories, en kleurfoto's van potjiekos en reise in Afrika.

    Biltong dishes

    R40,00
    Looking for inspiration for family meals that are different from the ones you are preparing time and time again? Look no further...

    Fast food for sustained energy

    R79,00
    Fast food for sustained energy is a realistic and practical guide for people who need to eat on the run. Enjoy takeaway foods like pizzas, hamburgers, bacon and eggs (and even muffins!) in the right portion size and with the right accompaniments, and you can still be healthy, full of energy and keep your weight under control.

    50 maalvleisgeregte

    R100,00
    Maalvleis was nog altyd æn bekostigbare staatmaker. 50 Maalvleisresepte bevat vyftig veelsydige resepte van bees-, hoender- en varkmaalvleis wat aan gesinne maaltydinspirasie gedurende moeilike ekonomiese omstandighede bied.Die resepbestanddele is reeds in jou koskas of is maklik bekombaar by jou plaaslike supermark.