Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    First Readers


    View as Grid List
    Display per page

    Tippie en die by

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks.

    Tippie en die kam

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks.

    Pret met kos

    R61,00 R70,00
    Pret met kos is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem.

    Goggas en diere

    R61,00 R70,00
    Goggas en diere is Æn titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem.

    Hallo!

    R61,00 R70,00
    Hallo! is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem.

    Pretdag

    R61,00 R70,00
    Pretdag is Æn titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 1 (Kom ons begin!) is net reg vir outjies wat pas begin lees.

    Vakansies

    R61,00 R70,00
    Vakansies is Æn titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling.

    Hallo!

    R35,00 R40,00
    Vir kinders wat pas begin lees. Die illustrasies vertel die storie en die teks is baie eenvoudig. Kinders sal die illustrasies hoofsaaklik as leidrade gebruik om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig maar vermaaklik, en woorde word dikwels herhaal sodat jou kind kan oefen om hulle te lees.

    Tippie en die mier

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie se kous

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie soek 'n boek

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie en die braai

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie loop in die reen

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie gaan see toe

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie kuier op die plaas

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie ry met die trein

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.