Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    First Readers


    View as Grid List
    Display per page

    Tippie plant groente

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie loop in die reen

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Liewe Heksie: Leesboek 5

    R120,00
    In Liewe Heksie: Leesboek 5 kry Liewe Heksie 'n kat, hou Blommeland konsert en gaan Liewe Heksie skool toe. Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

    Tippie en die haas

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Star Wars Luke Skywalker's Amazing Story

    R49,00
    Features your child's hero, Luke Skywalker. This title lets you watch as your child meets Luke and joins him on his amazing adventures as he teams up with Obi-Wan Kenobi, Han Solo, Chewbacca, C-3P0 and R2-D2 and journeys to the Death Star to confront Darth Vader and rescue Princess Leia.

    Let's pretend

    R60,00
    Let's pretend forms part of the Smart-Kids Read series designed to help children to read confidently and to enjoy reading. Smart-Kids Read is divided into four clear levels according to stages in reading development.

    Jakkals en Wolf en die klip

    R40,00
    Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

    Jakkals en Kraai en die stuk kaas

    R40,00
    Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met Æn prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

    Tippie soek 'n boek

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie en die uil

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie en die boom

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend.

    Tippie en die bul

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is baie gewild.

    Tippie en die by

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks.

    Tippie en die hen

    R20,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks.

    Die verkenners

    R40,00
    Shirley Bickler, die konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien jaar lank onderwysers opgelei in leesontwikkeling. Sy werk dikwels saam met laerskoolonderwysers en uitgewers om geletterdheid te bevorder en kinders te leer lees. "Mia en Ben is verkenners. Hulle sien 'n haai en 'n krokodil en 'n slang wat spoeg. "Hardloop!" roep Ben."

    Otto Goes to School

    R49,00
    A back-to-school favourite from Todd Parr - now in our Passport to Reading format!