Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Education - General


    View as Grid List
    Display per page

    Slimkop!

    R210,00
    Slimkop! bevat 28 briljante projekte, met maklik verstaanbare illustrasies wat alles stap vir stap verduidelik, alledaagse bestanddele wat in en om die huis verkrygbaar is. Die wetenskap agter elke eksperiment word ook verduidelik.

    Slimkoppe Wiskunde CAPS

    R90,00

    Voorsprong-werkboek Afrikaans

    R19,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!

    Hoezit 5: Die wonderwereld van voels

    R50,00
    Hoe kry party voels dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voel se oe is groter as sy brein? Hoe groot is die wereld se kleinste voelsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfotoÆs en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!

    Slimkoppe Afrikaans CAPS

    R90,00
    Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers

    My groot boek oor dans

    R79,00 R179,99
    Maak jou litte los en ontdek die opwinding van dans û betowerende ritmes, passies, musiek, kostuums en dansers! Maak kennis met wereldbekende choreograwe, regisseurs, en dansers soos Rudolf Nureyev en Michael Jackson.

    'n Klein wereld

    R49,00
    Met antwoorde op meer as 70 van die belangrikste vrae in elke titel, is hierdie titel met sy talle pragfoto's en -sketse in volle kleur ideale naslaanwerke.

    Hoezit! Die wonderwereld van dinosourusse

    R50,00
    Hoeveel tande het 'n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wereld van dinosourusse te verken!

    Afrikaans sonder grense

    R110,00
    Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste addisionele taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerderboeke, onderwysersgidse met Audio CD, leesboeke.

    Rekordbrekers

    R70,00
    Met sy boeiende illustrasies, gedetailleerde ontledings van sleutelfeite en fassinerende inligting is hierdie boek propvol wetenswaardighede en pret.

    KomInPas met Afrikaans

    R175,00
    Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal- en Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word van graad 4 tot 7 gebruik.

    Piekfyn Afrikaans

    R145,00
    'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase.

    Leer hoe laat dit is

    R115,00
    Hierdie boek is vol eenvoudige verduidelikings en prettige aktiwiteite wat jou sal leer hoe om te weet en te wys hoe laat dit is.Æn Horlosie met arms wat kan beweeg, gee jou kans om dit wat jy geleer het te oefen û en om jouself keer op keer daarmee te toets. Die antwoorde is aan die einde van die boek.

    Musiekensiklopedie vir kinders

    R89,00
    'n Volledige en boeiende ontdekkingsreis deur die wereld van musiek: van klassiek tot kontemporer.

    Alles oor Suid-Afrika

    R79,00
    Alles oor Suid-Afrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende naslaanboek vir Suid- Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer hulle op soek is na inligting oor die land. Hierdie uitgawe û met hersiende en opgedateerde inhoud en fotografie û sal beslis sy status behou!

    Hoezit 4:Die wonderwereld van goggas

    R50,00
    Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in Æn bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfotoÆs.