Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Education - Early Learning


    View as Grid List
    Display per page

    Voorsprong-werkboek wiskunde

    R19,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!

    Slimkoppe Afrikaans CAPS

    R90,00 R110,00
    Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal- en wiskundevaardighede help oefen.

    Die groot boek van families

    R79,00 R140,00
    Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. Æn Familie kan ook net twee mense wees!

    Voorsprong-werkboek Afrikaans

    R19,00 R30,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!

    My eerste trekker

    R75,00 R90,00
    My Eerste Trekker maak deel uit van die prettige eerste woord-enprenteboek- reeks. Die peuter leer eenvoudige woorde lees en die gepaardgaande pragtige kleurfotoÆs van voertuie, hoofsaaklik trekkers, benoem. Die dele van Æn trekker en verskillende werktuie wat op Æn plaas gebruik word, word geidentifiseer.

    Kom ons speel met vorms: Boek 2

    R70,00 R80,00
    Hierdie boek bevat meer as 200 plakkers in allerhande vorms, groottes en kleure. Wanneer kinders dit op die regte plekke plak, leer hulle speel-speel om fyn waar te neem en verskillende vorms te herken. Geskik vir klein slimkoppe bo 4 jaar.

    Wilde diere - Feite en geite: Kan Æn olifant sonbrand?

    R70,00 R75,00
    Se nou Æn olifant kom kuier . . . Gaan saam met Olifant strand toe, en kyk wat gebeur met haar in die ballet- en kunsklas. Jy sal verbaas wees oor hoe slim, swaar en raserig sy regtig is!

    Bennie Boekwurm leer ons van vorms

    R115,00 R145,00

    Diere

    R79,00 R160,00
    Leer speel-speel Æn klomp nuwe woorde! Deursoek die bladsye vir diere wat weggesteek is, van die kleintjies en die bekendes tot die grotes en die vreemdes!

    Almal voel... hartseer

    R70,00 R85,00
    Het jy al ooit jou gunsteling-speelding verloor? Was jy hartseer toe jou troeteldier iets oorgekom het? Hoe het jy gevoel? Was jou oe vol trane? Lees van Zinzi en Omar, en wat hulle gedoen het toe hulle hartseer was.

    Bere

    R29,00
    Pragtige fotografiese en geillusteerde boeke, ryk aan visuele (foto's, Prente) en woorde stimulasie. Ontwerp vir genot, en om woordeskat en kognitiewe groei te verhoog. 'n Uitstekende bron vir kinders om die vyf elemente van grafiesekuns - lyn, vorm, massa, tekstuur en kleur - ontwikkel. Hierdie elemente kan gekombineer word om die sewe beginsels van visuele organisasie-eenheid the optimiseer, naamlik - harmonie, verskydenheid, balans, verhouding, beklemtoning, beweging en herhaling. Alles om a jong intellek te ontwikkel en ontdekking/ verkeniing vas te vang in kinders se leerproses en pret.

    Voorsprong-werkboek wiskunde

    R19,00 R30,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!

    Voorsprong-werkboek Afrikaans

    R19,00 R30,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!

    Almal voel... gelukkig

    R70,00 R85,00
    Was jy al ooit baie opgewonde om op vakansie te gaan? Het jy iemand anders al ooit gelukkig gemaak? Hoe het jy gevoel? Het jy baie breed geglimlag? Lees van Henk en Merle, en wat hulle gedoen het toe hulle gelukkig was.

    My boekhuisie: op die plaas

    R49,00 R160,00
    Kinders is nooit te jonk om 'n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die name van bekende voorwerpe te leer. Die klein, hanteerbare boekies help peuters om woordeskat uit te brei, terwyl dit vroee leesvaardighede ontwikkel.

    Slimkoppe Wiskunde CAPS

    R90,00 R110,00