Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Education - Early Learning


    View as Grid List
    Display per page

    Dr. Seuss's ABC: Blue Back Book

    R79,00
    From Aunt Annie's alligator to the colourful Zizzer-Zazzer-Zuzz, Dr. Seuss's delightful book introduces early learners to the letters of the alphabet through an amazing array of crazy creatures.

    Almal voel... hartseer

    R70,00
    Het jy al ooit jou gunsteling-speelding verloor? Was jy hartseer toe jou troeteldier iets oorgekom het? Hoe het jy gevoel? Was jou oe vol trane? Lees van Zinzi en Omar, en wat hulle gedoen het toe hulle hartseer was.

    Before I go to school

    R69,00 R162,50
    This series is graded according to age and is aimed at children aged 5 to 6 years. It has a number of exercises more advanced than in the previous series and activities suitable for this age.

    Smart-Kids write & wipe colours

    R55,00
    This is a series of four write & wipe books aimed at developing key concepts and skills for preschool children, aged 3 to 5 years.

    Train Your Brain English

    R40,00
    Train Your Brain for Grade 4 provides extra English practice to help your child understand key Language skills.

    Leer ken: getalle

    R69,00
    Hierdie kleurvolle inleiding tot woorde is pret vir jong kinders, en terselfdertyd ook leersaam. Die kombinasie van mooi, helder fotoÆs en stimulerende vrae sal interaksie en die leerproses aanmoedig.

    Train your brain phonics

    R40,00
    Train Your Brain for Grade 1 provides extra Phonics practice to help your child understand the key Language skills.

    Kom ons speel met vorms: Boek 2

    R70,00
    Hierdie boek bevat meer as 200 plakkers in allerhande vorms, groottes en kleure. Wanneer kinders dit op die regte plekke plak, leer hulle speel-speel om fyn waar te neem en verskillende vorms te herken. Geskik vir klein slimkoppe bo 4 jaar.

    Wilde diere - Feite en geite: Kan Æn olifant sonbrand?

    R70,00
    Se nou Æn olifant kom kuier . . . Gaan saam met Olifant strand toe, en kyk wat gebeur met haar in die ballet- en kunsklas. Jy sal verbaas wees oor hoe slim, swaar en raserig sy regtig is!

    Smart-kids skills cut and paste

    R35,00
    Develops key skills for preschoolers. Written by specialists in Early Childhood Development. Notes and tips for parents.

    Almal voel... bang

    R70,00
    Was jy bang op jou eerste dag by die skool? Was jy al senuweeagtig om voor die klas te praat? Hoe het jy gevoel? Het jou hart baie vinnig geklop? Lees van Omar en Zinzi, en wat hulle gedoen het toe hulle bang was.

    Train Your Brain Maths

    R40,00
    Train Your Brain for Grade 3 provides extra practice to help your child understand the key Mathematics skills.

    Smart-kids skills mazes

    R35,00
    Develops key skills for preschoolers. Written by specialists in Early Childhood Development. Notes and tips for parents.

    Train Your Brain Maths

    R40,00
    Train Your Brain for Grade 4 provides extra practice to help your child understand the key Mathematics skills.

    My South African ABC

    R110,00
    A lively book to learn your ABC but also a colourfully illustrated guide to South Africa, its celebrated places and well-known objects. Seasoned illustrator Sandy LightleyÆs bright illustrations bring the country to life while fostering an awareness of sounds and letters.

    Voorsprong-werkboek wiskunde

    R19,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!