Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Education - Early Learning


    View as Grid List
    Display per page

    Minus monsters

    R69,00 R167,50
    Vir 5-7 jaar: 'n Unieke opwip-boek wat wiskunde groot pret maak! Allerhande monsters verskyn en verdwyn op elke bladsy wanneer die strokie op en af beweeg word. Daarmee word eerste telvaardighede en aftreksomme sommer kinderspeletjies!

    Eerste woorde

    R79,00
    Leer speel-speel Æn klomp nuwe woorde! Deursoek die bladsye vir diere, voertuie, dinge in die huis en vele meer. Ontrafel die rympies, ontdek die prettige verrassings en moenie van Besige Bytjie vergeet nie û hy kruip in elke toneel weg! Daar is meer as 300 eerste woorde om te soek en 21 fotoÆs met hope besonderhede.

    Die groot boek van gevoelens

    R79,00
    Bly, hartseer, opgewonde, verveeld, laf, skaam, selfversekerd... Ontdek Æn klomp verskillende gevoelens saam met die kinders in hierdie boek! 'n Plesierige, multikulturele ontdekkingstog waarin geleer word hoe om oor gevoelens te praat: by die huis, by die skool en sommer orals!

    A is vir appel - My ABC-boek

    R79,00
    A is vir appel, kraakvars in jou mond. Eet een elke dag, dan bly jy mooi gesond! Groot A se bene staan wydsbeen op die grond. Klein a se magie is so boep en rond. Vrolike rympies, prettige illustrasies en kleurvolle fotoÆs maak dit maklik en lekker om die ABC te leer!

    All Kinds of Feelings

    R79,00
    Everyone has different feelings all the time. From happy to sad, excited to bored, this delightful lift-the-flap book explores children's many moods. While showing children that it's okay to accept and trust their feelings and express what's going on inside, it also teaches them to consider their reactions and why they happen. "All Kinds of Feelings" offers an accessible, creative approach to exploring emotions, concluding with a spinner game that allows children to draw on a wipe-clean board--making the learning all the more fun.

    Diere

    R79,00
    Leer speel-speel Æn klomp nuwe woorde! Deursoek die bladsye vir diere wat weggesteek is, van die kleintjies en die bekendes tot die grotes en die vreemdes!

    Awesome animals - rhymes & recipes

    R49,00
    Don't you just love animals and the awesome things they do? Don't you just sometimes wish you could live outdoors too? And don't you just love making yum things to eat - to surprise all your friends with a great-tasting treat? Then this title is the right thing for you: it is bursting with flavours - and animals too!

    Die groot boek van families

    R79,00
    Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. Æn Familie kan ook net twee mense wees!

    African alphabet wildlife and number book

    R130,00
    Aimed at 3 to 5 year olds, this title introduces the alphabet and basic numbers and counting through the theme of African wildlife and nature.

    Bere

    R29,00
    Pragtige fotografiese en geillusteerde boeke, ryk aan visuele (foto's, Prente) en woorde stimulasie. Ontwerp vir genot, en om woordeskat en kognitiewe groei te verhoog. 'n Uitstekende bron vir kinders om die vyf elemente van grafiesekuns - lyn, vorm, massa, tekstuur en kleur - ontwikkel. Hierdie elemente kan gekombineer word om die sewe beginsels van visuele organisasie-eenheid the optimiseer, naamlik - harmonie, verskydenheid, balans, verhouding, beklemtoning, beweging en herhaling. Alles om a jong intellek te ontwikkel en ontdekking/ verkeniing vas te vang in kinders se leerproses en pret.

    An African ABC

    R115,00
    This anthology of alphabetical verse is designed for anybody between four and 104 years of age. Young children will enjoy the sound of the words read to them, and older children will be stimulated to improve and increase their vocabularies.

    Farm Animals

    R29,00

    The big book of feelings

    R79,00
    Happy, sad, excited, bored, shy, silly ... explore a multitude of feelings with this fun-filled book! A multicultural exploration of feelings and how to talk about them: whether at school, at home or just about anywhere!

    Baby Animals

    R29,00

    My Cape Town ABC

    R114,00
    This stylish and lively book will help teach beginners their ABC the fun way - and also serve as an illustrated guide to Cape Town for children. Seasoned illustrator Sandy Lightley's bright illustrations bring the city to life while fostering an awareness of sounds and letters.