Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Crime, thriller & detective


    View as Grid List
    Display per page

    Die Kinders Van Chronos

    R49,00 R219,99

    Poppekas

    R49,00 R184,99

    Boos En Bisar

    R29,00 R207,50

    Adrenalien

    R215,00 R280,00
    Angs en adrenalien het die demone in Gustaf Prinsloo se onderbewussyn gevoed, hom laat skryf. Toe droog dit op. 'n Kans om sy roman as rolprent te verwerk dwing hom tot afsondering in 'n huis in die Bosveld. Hy raak bewus van 'n "derde dimensie".

    Koors

    R290,00 R310,00
    Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle ’n nuwe samelewing vestig is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie, of daar’s moorde … In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa.

    Jy-weet-wie

    R49,00 R214,99

    Abel se lot

    R200,00 R240,00
    Boek twee in die Abel-rillertrilogie. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, moet inspekteur Ella Neser die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?

    Ikarus

    R99,00 R300,00

    Nemesis

    R49,00 R219,99

    Die Vloek

    R49,00 R214,99

    Die geheime kamer

    R165,00 R204,99
    Sandra du Toit, 'n joernalis, word op die 31ste Augustus ontvoer en in die "geheime kamer" van 'n huis by die see opgesluit. Haar ontvoerder is Gert Cloete, 'n man wat 'n obsessie ontwikkel het met die Mona Lisa en die Maagd Maria.

    Tussen Middernag En Dagbreek

    R49,00 R204,99

    Kobra

    R270,00 R300,00
    Bennie Griessel is eerste op die toneel: ’n bloedbad in ’n luukse gastehuis op ’n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ’n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ’n ontvoering . . .

    Onsigbaar

    R270,00 R300,00

    Die Derde Graf

    R221,00 R245,00

    Die Respektabele Meneer Hartslief

    R243,00 R270,00