Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Kids activity, games & craft Books

    View as Grid List
    Display per page

    Meneer Klaasneus se reusagtige vriend

    R39,00 R50,00
    Vroee kinderopvoeding vereis produkte van hoe gehalte om hierdie belangrike veld aan te spreek. Meneer Klaasneus se reusagtige vriend û Æn aangrypende slaaptydstorie oor avontuur en gelukkige eindes û het Æn aktiwiteitsboek voortgebring wat saam met die storieboek, of as Æn afsonderlike projek vir jong leerders gebruik kan word.

    Knolle, bolle en tuinkaperjolle

    R60,00 R220,00
    Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir die eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine. Hulle sal leer hoe om 'n tuin uit te le, die soorte grond en hoe om grond voor te berei, plant en saai, snoei en oes van hulle eie gesonde groente, slaai en kruie.

    Die goorgomgaai aktiwiteitboek

    R39,00 R102,50
    Kom stap deur die donker bos en kom speel saam met die Goorgomgaai in sy eie aktiwiteitboek! Propvol speletjies, kopkrappers, prentjies om te teken en in te kleur en meer as 40 herbruikbare plakkers!

    Prinses Madelief en die Skitterprinsesse

    R29,00 R71,50
    Tyd vir al die pragtige prinsesse om nader te skuif en deel te neem aan allerhande heerlike aktiwiteite! Kom saam met die vier skitterprinsesse - Magrietjie, Lelie, Madelief en Rosie - terwyl hulle met woordspeletjies baljaar en lag-lag allerhande raaisels oplos.

    Diere onder die son!

    R30,00 R40,00
    Diere onder die son is 'n heerlike kinderaktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oelofsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.

    Diere onder die son 3

    Voorsprong-werkboek Afrikaans

    R19,00 R30,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!

    Voorsprong-werkboek wiskunde

    My Model: Modester

    R59,00 R100,00
    Vooruitstrewende mode-ontwerpers: Kry julle inkleurpotlode gereed! Hierdie supercool meisies het jou hulp nodig om hulle uitrustings kleurvol en stylvol te maak! Gebruik die twee bladsye met funky plakkers om jou eie, unieke klerereeks te ontwerp. Jy kan ook ekstra styl by jou eie uitrustings voeg met ’n pragtige tatoe-halssnoer!

    My Model: Modeprinses

    Blokkiekuns: Seerowers

    R70,00 R85,00
    Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke û blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers of kleurpotlode en gee lewe aan die seerowers. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoe te verbeter.

    Vlyt-Vlyt verkoop vinnig uit!

    R130,00 R190,00
    Elke kind sien uit na markdag by die skool, terwyl elke moedelose ma en pa skarrel om aan idees te dink. Die produk moet iets wees wat jy en jou kind saam kan maak; jou insetkoste moet so laag as moontlik gehou word sodat jy Æn goeie winsmarge het en jou produk moet verkoop.

    My model: perde en ponies

    R39,00 R80,00
    Ure se pret met pragtige perde en ponies en oulike modelle. 40 Bladsye met prente om in te kleur, te versier en self te teken. Die boek het ook een stensilbladsy, pragtige kleurvolle plakkers en plakkers om self in te kleur. Modepret vir meisies met 'n passie vir diere!