Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Activity, games and crafts


    View as Grid List
    Display per page

    Smart-Kids I am four

    R60,00
    A full-colour activity book designed to develop key skills for four-year-olds while they do activities they will enjoy and interact with the loveable Smart-Kids characters. Detailed notes support parents.

    Slimkoppe wiskunde

    R90,00
    Slimkoppe Wiskunde G2 is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwerp. Die boek is volgens die KABV geskryf sodat dit in die kol is vir Graad 2 kinders.

    Slimkoppe Afrikaans

    R90,00
    Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans.

    1-2-3 Play to grow

    R120,00
    Every parent wants to offer the best for his child and consequently spends thousands of rands on extra classes and the best schools. Unfortunately there are still kids whose shortcomings influence their emotional development and social skills.

    Smart-Kids write & wipe shapes

    R55,00
    This is a series of four write & wipe books aimed at developing key concepts and skills for preschool children, aged 3 to 5 years.

    Smart-kids mathematics CAPS

    R90,00
    Smart-kids Mathematics workbooks completely support the latest South African Curriculum and what teachers are doing in the classroom. They are packed with all the colourful activities you've come to expect from Smart-Kids, but the characters are older, cooler and smarter!

    Write Your Own Adventure Stories

    R119,00
    A write-in book which will allow children to pen their very own adventure story. With lots of hints and tips on how to create characters, plan plots, write dialogue and stage all-important action scenes, it can help start budding writers off with simple exercises, and build them up until they are racing through their own short stories.

    Slimkoppe Afrikaans

    R90,00
    Die Slimkoppe-werkboeke is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel. Hierdie wekboek is volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf sodat did oppresies die regte vlak vir kinders in Graad 4 is.

    Diere onder die son 3

    R30,00
    Diere onder die son is 'n heerlike kinderaktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oelofsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.

    My Model: Modeprinses

    R59,00
    Vooruitstrewende mode-ontwerpers: Kry julle inkleurpotlode gereed! Hierdie supercool meisies het jou hulp nodig om hulle uitrustings kleurvol en stylvol te maak! Gebruik die twee bladsye met funky plakkers om jou eie, unieke klerereeks te ontwerp. Jy kan ook ekstra styl by jou eie uitrustings voeg met ’n pragtige tatoe-halssnoer!

    Where's Wally? Wow

    R349,00
    Featuring the first six best-selling Where's Wally? adventures: Where's Wally? Where's Wally Now? Where's Wally? The Fantastic Journey Where's Wally? In Hollywood Where's Wally? The Wonder Book Where's Wally? The Great Picture Hunt. Plus a Where's Wally? jigsaw. Hours of eye-boggling, puzzling fun!

    Slimkoppe Afrikaans CAPS

    R90,00
    Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Notas en wenke vir ouers

    Voorsprong-werkboek Afrikaans

    R19,00
    Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou û en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!

    Slimkoppe Ek is vyf

    R59,00
    Slimkoppe Ek is Vyf is 'n volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vyfjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Agter in die boek is stap-vir-stap-notas vir ouers.

    Slimkoppe Wiskunde CAPS

    R90,00
    Die Slimkoppe-werkboeke is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwerp. Elke boek is volgens die 2011 Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) geskryf sodat hulle in die kol is vir Graad 3-kinders.

    Soek-soek inkleurboek: Diere

    R60,00
    Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas watáspring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat Æn kroon dra.