Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Elke seisoen is jou beste seisoen

    ISBN: 9781920217440
    Format: paperback
    Elke seisoen is jou beste seisoen is 'n volkleur praktiese gids oor hoe om jou tuin heeljaar op sy beste te laat vertoon.
    R145,00
    R180,00
    Dispatched within 7-10 working days.

    Elke seisoen is jou beste seisoen is Æn volkleur praktiese gids oor hoe om jou tuin heeljaar op sy beste te laat vertoon. Al die noodsaaklike tuintake, vaardighede en tegnieke word saamgevat in een boek. Die seisoen-tot-seisoen benadering van die boek maak dit maklik vir alle tuiniers om die nodige take in die tuin te verrig soos en wanneer dit nodig is. Elke seisoen se tuintake vir eenjariges, meerjariges en bolplante, struike, bome en rankplante, die grasperk, binnenshuise plante en potplante word bespreek. Basiese, maar tog belangrike tuintake en vaardighede, word stap-vir-stap in inligting-kassies bespreek: soos rose snoei, kunsmistoediening, saai van saad en meer. Grondvoorbereiding, water gee en voeding van die tuin is van kardinale belang en word kortliks en op 'n eenvoudige wyse verduidelik sodat enigeen die raad kan volg. 'n Geillustreerde gids tot die algemene peste en siektes en behandeling daarvan. PragfotoÆs van seisoene se ætrefferplanteÆ oor Æn dubbelblad û nie net vir inspirasie nie û ook vir vooraf beplanning vir kleur in die tuin, reg deur die jaar. Æn Algemene tuinplantlys agter in die boek bevat hope inligting, in die vorm van simbole, oor die vereistes en gebruike van die meer as 300 plante vermeld in die boek. Die skoon, lesersvriendelike uitleg en pragtige kleurfotoÆs en illustrasies maak die boek Æn plesier om te lees en te gebruik.

    Products specifications
    Contributor Van Rensburg, J.J.
    Language English
    Format paperback
    Height 240.0
    Width 210.0
    Weight 535
    Publisher Briza
    Publication Date 2014-12-19
    Short Description Elke seisoen is jou beste seisoen is 'n volkleur praktiese gids oor hoe om jou tuin heeljaar op sy beste te laat vertoon.

    Full Description Elke seisoen is jou beste seisoen is Æn volkleur praktiese gids oor hoe om jou tuin heeljaar op sy beste te laat vertoon. Al die noodsaaklike tuintake, vaardighede en tegnieke word saamgevat in een boek. Die seisoen-tot-seisoen benadering van die boek maak dit maklik vir alle tuiniers om die nodige take in die tuin te verrig soos en wanneer dit nodig is. Elke seisoen se tuintake vir eenjariges, meerjariges en bolplante, struike, bome en rankplante, die grasperk, binnenshuise plante en potplante word bespreek. Basiese, maar tog belangrike tuintake en vaardighede, word stap-vir-stap in inligting-kassies bespreek: soos rose snoei, kunsmistoediening, saai van saad en meer. Grondvoorbereiding, water gee en voeding van die tuin is van kardinale belang en word kortliks en op 'n eenvoudige wyse verduidelik sodat enigeen die raad kan volg. 'n Geillustreerde gids tot die algemene peste en siektes en behandeling daarvan. PragfotoÆs van seisoene se ætrefferplanteÆ oor Æn dubbelblad û nie net vir inspirasie nie û ook vir vooraf beplanning vir kleur in die tuin, reg deur die jaar. Æn Algemene tuinplantlys agter in die boek bevat hope inligting, in die vorm van simbole, oor die vereistes en gebruike van die meer as 300 plante vermeld in die boek. Die skoon, lesersvriendelike uitleg en pragtige kleurfotoÆs en illustrasies maak die boek Æn plesier om te lees en te gebruik.
    Author Biography JJ van Rensburg is 'n gerekende tuinboukundige met twintig jaar ervaring in die groen bedryf by Garden World, en is veral bekend vir sy radio- en televisieoptredes en bydraes tot die tuinbou-rubrieke van verskeie tydskrifte. In die Groenvingers-insetsel van die immersgewilde program Brekfis met Derrich Saterdagoggende op RSG gesels JJ tuinsake met Derrich Gardner al vir sewe jaar lank, en beantwoord hy ook luisteraars landswyd se kwelvrae oor tuinprobleme. Baie van die raad en wenke in hierdie boek spruit uit hierdie gewilde radioprogram. Met die boek deel hy sy passie en bewys hy tuinmaak is nie so moeilik en ingewikkeld nie. Hierdie boek is in samewerking met Tinus Oberholzer geskryf.