Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Twee vissies en vyf brode

    Author: Jensen, Leyah
    ISBN: 9781431615636
    Format: paperback
    Jeb is 13 jaar oud en die las van armoede maak hom moedeloos. Maar dan ontmoet hy Æn weeskind vol hoop en geloof. Wanneer Jeb sy twee vissies en vyf brode vir Jesus gee om meer as 5 000 mense kos te gee, besef hy dat sy ma al die tyd reg was û in Jesus het ons alles wat ons nodig het.
    R45,00
    R49,95
    Dispatched within 11-16 working days.
    Jeb is 13 jaar oud. Die las van armoede maak hom moedeloos. Dit lyk egter nie of dit sy ma pla nie û sy neem trouens Æn weeskind, Persimone, in wat nou ook van hulle afhanklik is. Jeb se vriendskap met Persimone groei egter en haar geloof en hoop is aansteeklik. Dan ontmoet hulle vir Jesus en Jeb word self deel van een van Jesus se wonderwerke wanneer hy sy padkos vir Jesus gee. So leer hy dat ons in Jesus alles het wat ons nodig het. Twee vissies en vyf brode vertel die wonderwerk-ver¼haal van Jesus wat meer as 5 000 mense kos gegee het. Die boek vorm deel van die Jesus se wonderwerke-reeks. In die reeks ontmoet kinders die mense agter die verhale en ervaar Jesus se wonderwerke saam met hulle terwyl die stories uit die unieke perspektief van Æn kind vertel word. Die volledige Bybelteks oor hierdie wonderwerk verskyn agter in die boek.

    Products specifications
    ISBN13 9781431615636
    Sub-Title Jesus se wonderwerke
    Series Jesus Se WonderwerkeJesus Se Wonderwerke
    Contributor Jensen, Leyah
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Height 240.0
    Width 165.0
    Weight 150
    Publisher Christian Art Books
    Publication Date 2016-05-01
    Short Description Jeb is 13 jaar oud en die las van armoede maak hom moedeloos. Maar dan ontmoet hy Æn weeskind vol hoop en geloof. Wanneer Jeb sy twee vissies en vyf brode vir Jesus gee om meer as 5 000 mense kos te gee, besef hy dat sy ma al die tyd reg was û in Jesus het ons alles wat ons nodig het.
    Full Description Jeb is 13 jaar oud. Die las van armoede maak hom moedeloos. Dit lyk egter nie of dit sy ma pla nie û sy neem trouens Æn weeskind, Persimone, in wat nou ook van hulle afhanklik is. Jeb se vriendskap met Persimone groei egter en haar geloof en hoop is aansteeklik. Dan ontmoet hulle vir Jesus en Jeb word self deel van een van Jesus se wonderwerke wanneer hy sy padkos vir Jesus gee. So leer hy dat ons in Jesus alles het wat ons nodig het. Twee vissies en vyf brode vertel die wonderwerk-ver¼haal van Jesus wat meer as 5 000 mense kos gegee het. Die boek vorm deel van die Jesus se wonderwerke-reeks. In die reeks ontmoet kinders die mense agter die verhale en ervaar Jesus se wonderwerke saam met hulle terwyl die stories uit die unieke perspektief van Æn kind vertel word. Die volledige Bybelteks oor hierdie wonderwerk verskyn agter in die boek.
    Author Biography Leyah Jensen is in Denemarke gebore. Sy het reeds op hoδrskool die U.S. national gold medal of art gewen en met Æn beurs by die Rhode Island School of Design (RISD) studeer en in 1999 gegradueer in kuns en ontwerp. Leyah is tans die kunsdirekteur van Simon & Schuster publishing house in New York. Daniel Fernßndez is gebore in Santiago de Chile en woon in Duitsland vandat hy 5 jaar oud is. Hy het al meer as 30 boeke gepubliseer en het al pryse gewen vir kreatiwiteit en kuns.