Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    My groot soek en vind bybel stories uit die Ou Testament

    ISBN: 9781431612376
    Format: board book
    Die 5 stories in My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Ou Testament word oorvertel in maklik verstaanbare taal en is gevul met dosyne karakters, diere en voorwerpe vir kinders om te soek. Sleutelitems om voor te soek word gelys op die groot flappe wat kinders kan oopmaak waar daar ook ekstra soek-aktiwiteite voorkom.
    R117,00
    Dispatched within 7-10 working days.

    My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Ou Testament sal kinders geliefde Bybelstories laat ervaar in Æn wereld van kleur en detail deur helder kunswerk. Die 5 stories uit die Ou Testament word oorvertel in maklik verstaanbare taal en is gevul met karakters, diere en voorwerpe vir kinders om te soek. Sleutelitems om voor te soek word gelys op die groot flappe wat kinders kan oopmaak waar daar ook ekstra soek-aktiwiteite voorkom. Kinders kan ook leer om die maklike woorde te spel wat gekies is vir die items wat gesoek moet word. Die stories in My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Ou Testament sluit in: Noag se wonderlike ark; Die uittog: vlug deur die see; Die muur van Jerigo; Dawid en Goliat; en Jona en die groot vis. Ouers kan ook saamspeel en kyk wie eerste die voorwerpe raaksien terwyl hulle vir hulle kinders lees uit die Bybel en vertel wat in die prentjies aangaan.

    Products specifications
    Contributor Thoroe, Charlotte
    Language Afrikaans
    Format board book
    Height 300.0
    Width 205.0
    Weight 630
    Publisher Christian Art Books
    Publication Date 2015-08-17
    Short Description Die 5 stories in My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Ou Testament word oorvertel in maklik verstaanbare taal en is gevul met dosyne karakters, diere en voorwerpe vir kinders om te soek. Sleutelitems om voor te soek word gelys op die groot flappe wat kinders kan oopmaak waar daar ook ekstra soek-aktiwiteite voorkom.
    Full Description My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Ou Testament sal kinders geliefde Bybelstories laat ervaar in Æn wereld van kleur en detail deur helder kunswerk. Die 5 stories uit die Ou Testament word oorvertel in maklik verstaanbare taal en is gevul met karakters, diere en voorwerpe vir kinders om te soek. Sleutelitems om voor te soek word gelys op die groot flappe wat kinders kan oopmaak waar daar ook ekstra soek-aktiwiteite voorkom. Kinders kan ook leer om die maklike woorde te spel wat gekies is vir die items wat gesoek moet word. Die stories in My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Ou Testament sluit in: Noag se wonderlike ark; Die uittog: vlug deur die see; Die muur van Jerigo; Dawid en Goliat; en Jona en die groot vis. Ouers kan ook saamspeel en kyk wie eerste die voorwerpe raaksien terwyl hulle vir hulle kinders lees uit die Bybel en vertel wat in die prentjies aangaan.
    Author Biography Gill Guile is Æn illustreerder en outeur van kinderboeke. Sy is lief vir skilder en om kinderboeke te skep. Sy het illustrasies gedoen vir meer as 400 titels.