Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Tippie plant groente

    Author: Palmer, Jose
    ISBN: 9780799379990
    Format: paperback
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.
    R20,00
    R30,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

    Products specifications
    ISBN13 9780799379990
    Series Leer my lees
    Contributor Palmer, Jose
    Contributor Palmer, Reinette
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Height 212
    Width 137
    Imprint LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
    Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
    Publication Date 2016-07-01
    Author Biography Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil Jose en Reinette Palmer met die Leer my lees-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip bevorder.
    Customers who bought this item also bought

    Tippie kuier op die plaas

    R25,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie gaan see toe

    R20,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie ry fiets

    Tippie loop in die reen

    R20,00 R30,00
    Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild.

    Tippie ry met die trein