Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    50 Blaaskansblokraaie

    Author:
    ISBN: 9780799374964
    Format: paperback
    In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid.
    R50,00
    R60,00
    Dispatched within 7-10 working days.
    In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid. 50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om jou skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry. 50 Blaaskansblokraaie 5 is die vyfde in 'n reeks van vyf boeke wat jaarliks uitgegee word. Dit is in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat, gekrambind met 'n sagtebandomslag om vashou, skryf en uitvee te vergemaklik. Teen R49,99 per kopie is die boek ook uiters bekostigbaar. Met 50 woordraaisels daarin saamgevat, beteken dit 'n koste van slegs R1,00 per woordraai. Die raaisels is A4-grootte (sien binneblaaie) en die oplossings word agter in die boek gepubliseer. Nommers 1-4 van 50 Blaaskansblokraaie is reeds beskikbaar.

    Products specifications
    ISBN13 9780799374964
    Contributor
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Height 297.0
    Width 210.0
    Publisher LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
    Publication Date 2015-12-01
    Short Description In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid.
    Full Description In vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid. 50 Blaaskansblokraaie bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om jou skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry. 50 Blaaskansblokraaie 5 is die vyfde in 'n reeks van vyf boeke wat jaarliks uitgegee word. Dit is in 'n maklik-hanteerbare A4-formaat, gekrambind met 'n sagtebandomslag om vashou, skryf en uitvee te vergemaklik. Teen R49,99 per kopie is die boek ook uiters bekostigbaar. Met 50 woordraaisels daarin saamgevat, beteken dit 'n koste van slegs R1,00 per woordraai. Die raaisels is A4-grootte (sien binneblaaie) en die oplossings word agter in die boek gepubliseer. Nommers 1-4 van 50 Blaaskansblokraaie is reeds beskikbaar.