Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    'n Vurk in die pad

    Author: Brink, Andre P.
    ISBN: 9780798149969
    Format: hardback
    Hierdie memoir is, soos Andre Brink dit self stel, 'n reaksie op "'n behoefte à om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak hetà"
    R59,00
    R490,00
    Dispatched within 7-10 working days.

    Hierdie memoir is, soos Andre Brink dit self stel, 'n reaksie op "'n behoefte à om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak hetà" Die memoir gee die leser 'n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidswee gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.

    Products specifications
    Contributor Brink, Andre P.
    Language Afrikaans
    Format hardback
    Height 222.0
    Width 152.0
    Weight 1
    Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publication Date 2009-02-20
    Short Description Hierdie memoir is, soos Andre Brink dit self stel, 'n reaksie op "'n behoefte à om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak hetà"
    Full Description Hierdie memoir is, soos Andre Brink dit self stel, 'n reaksie op "'n behoefte à om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak hetà" Die memoir gee die leser 'n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans. Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidswee gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.