Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Tietiesbaaikos

    ISBN: 9780798141321
    Format: paperback
    Daar op Tietiesbaai, duskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, "Die Spookhuis", tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie "Toktokliefling", nadergetrek, en die stories vertel van Tietiesbaai en sy mense.
    R39,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Die lang verwagte heruitgawe van 'n ou gunsteling! Daar op Tietiesbaai, duskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, "Die Spookhuis", tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie "Toktokliefling", nadergetrek, en die stories vertel van Tietiesbaai en sy mense. Dit alles terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met 'n seekosding, en elkers, so dat jy dit nie sal agterkom nie, gooi die kosman die een of ander "megheftetjie" daarby in. En so word seekos-potjiekos . . . koningskos. As die dieplekker lagstories 'n traan wil staan en bykry, dan breek 'n mens maar so saam-saam 'n laatoesie se nek, wat Dis 'n boek die wat 'n mens lus maak vir Tietiesbaai - 'n boek om aan te smul.

    Products specifications
    Sub-Title 'n Werfjoernaal
    Contributor Pieterse, Pieter
    Language Afrikaans
    Format paperback
    Height 213.0
    Width 137.0
    Weight 150
    Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publication Date 2001-02-28
    Short Description Daar op Tietiesbaai, duskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, "Die Spookhuis", tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie "Toktokliefling", nadergetrek, en die stories vertel van Tietiesbaai en sy mense.
    Full Description Die lang verwagte heruitgawe van 'n ou gunsteling! Daar op Tietiesbaai, duskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, "Die Spookhuis", tussen die rotse staangemaak, sy tikmasjientjie "Toktokliefling", nadergetrek, en die stories vertel van Tietiesbaai en sy mense. Dit alles terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met 'n seekosding, en elkers, so dat jy dit nie sal agterkom nie, gooi die kosman die een of ander "megheftetjie" daarby in. En so word seekos-potjiekos . . . koningskos. As die dieplekker lagstories 'n traan wil staan en bykry, dan breek 'n mens maar so saam-saam 'n laatoesie se nek, wat Dis 'n boek die wat 'n mens lus maak vir Tietiesbaai - 'n boek om aan te smul.