Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Currency
    Search

    Knolle, bolle en tuinkaperjolle

    ISBN: 9780624053217
    Format: hardback
    Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir die eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine. Hulle sal leer hoe om 'n tuin uit te le, die soorte grond en hoe om grond voor te berei, plant en saai, snoei en oes van hulle eie gesonde groente, slaai en kruie.
    R99,00
    In Stock - Dispatched within 1-3 working days.

    Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir die eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine. Hulle sal leer hoe om 'n tuin uit te le, die soorte grond en hoe om grond voor te berei, plant en saai, snoei en oes van hulle eie gesonde groente, slaai en kruie. Daar is ook handwerkprojekte wat met tuinmaak verband hou en maklike resepte. Die boek is in twee dele: die eerste oor grondvoorbereiding, saai en omsien na die plante terwyl hulle groei; herwinning, die seisone, insekte en voels en natuurlike siklusse. Die tweede deel sal kinders inspireer om hulle groente-oes te geniet. Elke groente word op 'n dubbelblad gewys, met inligting, foto's, illustrasies en maklike resepte daarby. Kinders sal trots wees op groente wat hulle self geplant en versorg het, en hulle gaan sommer ook lus wees om minder bekende groentes te probeer as hulle betrokke was by die plant en oes daarvan! Dis ook 'n wonderlike manier om kinders van die rusbank af tot in die tuin te lok, en 'n heerlike aktiwiteit vir gesinne om saam te doen.

    Products specifications
    Contributor van Riet, Samantha
    Language Afrikaans
    Format hardback
    Height 305.0
    Width 230.0
    Weight 930
    Publisher Tafelberg Publishers Ltd
    Publication Date 2012-10-20
    Short Description Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir die eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine. Hulle sal leer hoe om 'n tuin uit te le, die soorte grond en hoe om grond voor te berei, plant en saai, snoei en oes van hulle eie gesonde groente, slaai en kruie.
    Full Description Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir die eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine. Hulle sal leer hoe om 'n tuin uit te le, die soorte grond en hoe om grond voor te berei, plant en saai, snoei en oes van hulle eie gesonde groente, slaai en kruie. Daar is ook handwerkprojekte wat met tuinmaak verband hou en maklike resepte. Die boek is in twee dele: die eerste oor grondvoorbereiding, saai en omsien na die plante terwyl hulle groei; herwinning, die seisone, insekte en voels en natuurlike siklusse. Die tweede deel sal kinders inspireer om hulle groente-oes te geniet. Elke groente word op 'n dubbelblad gewys, met inligting, foto's, illustrasies en maklike resepte daarby. Kinders sal trots wees op groente wat hulle self geplant en versorg het, en hulle gaan sommer ook lus wees om minder bekende groentes te probeer as hulle betrokke was by die plant en oes daarvan! Dis ook 'n wonderlike manier om kinders van die rusbank af tot in die tuin te lok, en 'n heerlike aktiwiteit vir gesinne om saam te doen.
    Author Biography Samantha van Riet is Æn vryskutillustreerder met 19 jaar ervaring van illustrasieswerk vir meestal prenteboeke en skoolgerigte boeke vir kinders. Haar kliδnte sluit o.m. Oxford, McMillan, Lapa, Juta en MML in. Sam was nog altyd lief vir tuinmaak, maar sedert sy 'n paar jaar gelede uit die stad Paarl toe verhuis het, het die gogga behoorlik gebyt en wi syl deur diΘ boek haar passie met jong lesers oral in Suid-Afrika deel. Sam is getroud met Allen Goosen en hulle het twee kinders.